- The school with a vision for the future -
ovies
- Die skool wat dink oor die toekoms -

TUISBLAD

Hoërskool Overberg
is geleë in Caledon in die hartjie van die Overberg in die Wes-Kaap. Ons poog om elke leerder 'n unieke ondervinding in sy/haar opvoeding te laat ervaar met 'n wye verskeidenheid akademiese-, kulturele- en sportgeleenthede wat aangebied word.

Hoërskool Overberg, Caledon
Missie:
Hoërskool Overberg wil in samewerking met die onderwysers, ouers en leerders effektiewe, gebalanseerde en toekomsgerigte onderwys aan ons leerders voorsien om hulle te bemagtig om volgens elkeen se potensiaal 'n sinvolle bestaan in 'n veranderende samelewing te voer.

click for facebook link

88888888888888888888888888888888888888888888888888888888888888888888 88888888888888888888888 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8
  Nuusflits -   A-kandidate 2010    2011-01-20  Lees die jonste nuus en nog meer - kliek hier !!
Ons beplan saam. Ons hoop saam. Ons staan saam. Ons wen saam. Ons juig saam!
Site Map
© 2009 quasiArt