ovies

AKADEMIE

click for Top 10

Kliek hier vir 'n volledige lys
volgens grade


Matriekeindeksamen 2011
A-Kandidate

A-Kandidate 2011

Agter: Chris Pienaar, Philippe du Preez, GR Edwards
Voor: Joni Solms, Angelique Coetzee, Jolene Saayman
Afwesig: Gerda de Wet, Ulandi Grobbelaar





DUX Leerling 2011

Dux Student 2011

GR Edwards


Algemene Onderwys en Opleiding

Graad 8 – 9



9 Leerareas soos bepaal deur AOO-beleid Verdere Onderwys en Opleiding

Graad 10 - 12


VERPLIGTE VAKKE :

1 Afrikaans Huistaal -of- Addisionele taal
2 Engels Huistaal -of- Addisionele taal
3 Wiskunde -of- Wiskundige Geletterdheid
4 Lewensoriëntering

KEUSEVAKKE :
(Kies uit groepe 5 - 8 drie vakke, maar nie meer as een vak per groep nie.)

5
* Lewenswetenskap
* Fisiese Wetenskap
* Rekeningkunde
* Rekenaartoepassingstegnologie
* Toerisme

6
* Rekeningkunde
* Geografie
* Ingenieursgrafika en Ontwerp
* Bedryfstudie
* Lewenswetenskap

7
* Fisiese Wetenskap
* Gasvryheidstudie
* Meganiese Tegnologie
* Landbouwetenskap
* Rekenaartoepassingstegnologie


8
EKSTRA VAKKE : Opsioneel, Na Skoolure
* Visuele Kunste


ADMATHS


Ons beplan saam. Ons hoop saam. Ons staan saam. Ons wen saam. Ons juig saam!
Site Map
© 2009 quasiArt