ovies

FASILITEITE en FOOIE


Kafeteria en Ondersteunersklubhuis

Skoolgelde 2012


Graad 8 - 11 : R8400 per jaar , R2100/kwartaal x 4, R840/maand x 10
Graad 12 : R8400 per jaar, R2800/kwartaal x 3, R935/maand x 9)



Hoërskool Overberg bied uitstekende fasiliteite:

Twee koshuise - Huis Van den Berg en Huis Nerina
(wat ongeveer 200 leerlinge akkommodeer)
Die Blue Bells Restaurant
• ‘n Motorwerktuigkunde-sentrum
• 2 Rekenaarsentrums met interaktiewe witborde
• Kafeteria
• Ondersteunersklubhuis
• Sportfasiliteite wat spreiligte insluit vir die beoefening van atletiek, rugby en krieket in die aand.



Ons is trots op ons moderne fasiliteite, en poog om dit elke jaar steeds uit te brei en op te gradeer.

Adobe iconFasiliteite Besprekingsvorm
Kliek hier om te besigtig,
of regskliek en kies 'Save target as ...' . Stoor die aansoekvorm op u rekenaar en druk dit later uit.

Ons beplan saam. Ons hoop saam. Ons staan saam. Ons wen saam. Ons juig saam!
Site Map
© 2009 quasiArt